| Do you speak (English/ Afrikaans)? |
Praat jy (Engels / Afrikaans)?
Praat u (Engels / Afrikaans)? (polite) |
| Just a little. |
Net 'n bietjie. |
| What's your name? |
Wat is jou naam?
Wat is u naam? (politez |
| My name is ... |
My naam is ... |
| Mr.../ Mrs.…/ Miss… |
Mnr. ... / Mev. ... / Mej. ... |
| Nice to meet you! |
Bly te kenne! |
| You're very kind! |
Jy is baie vriendlik! |
| Where are you from? |
Waarvandaan kom jy?
Waarvandaan kom u? (polite) |
| I'm from (the U.S/ South Africa) |
Ek kom van die (VSA / Suid-Afrika) af. |
| I'm (American) |
Ek kom van die (VSA / Suid-Afrika) af. |
| Where do you live? |
Waar woon jy?
Waar woon u? (polite) |
| I live in (the U.S/ France) |
Ek woon in (die VSA / Suid-Afrika) |
| Did you like it here? |
Het jy daarvan hier gehou? |
| South Africa is a wonderful country |
Suid-Afrika is 'n wonderlike land. |
| What do you do for a living? |
Wat is jou beroep? |
| I work as a (translator/ businessman) |
Ek werk soos 'n (vertaler / sakeman) |
| I like Afrikaans |
Ek hou van Afrikaans. |
| I've been learning Afrikaans for 1 month |
Ek het sedert een maand Afrikaans geleer. |
| Oh! That's good! |
O! Dis goed! |
| How old are you? |
Hoe oud is jy?
Hoe oud is u? (polite)
|
| I'm (twenty, thirty...) years old. |
Ek is (twintig, dertig ...) jaar oud. |
| I have to go |
Ek moet gaan. |
| I will be right back! |
Ek sal dadelik terug wees. |
| Wish Someone Something |
|
| Good luck! |
Geluk! |
| Happy birthday! |
Gelukkige Verjaarsdag! |
| Happy new year! |
Gelukkige Nuwe Jaar! |
| Merry Christmas! |
Geseënde Kersfees! |
| Congratulations! |
Gelukwensing! |
| Enjoy! (for meals...) |
Eet smaaklik! |
| I'd like to visit South Africa one day |
Ek wou graag eendags Suid-Afrika besoek. |
| Say hi to John for me |
Sê hallo aan Jan vir my. |
| Bless you (when sneezing) |
Seën jou!
Seën u! (polite) |
| Good night and sweet dreams! |
Goeienag en soete drome! |
| Solving a Misunderstanding |
|
| I'm Sorry! (if you don't hear something) |
Verskoon my! |
| Sorry (for a mistake) |
Jammer! |
| No Problem! |
Geen probleem!
|
| Can You Say It Again? |
Kan jy dit weer sê?
Kan u dit weer sê? (polite) |
| Can You Speak Slowly? |
Kan jy langsaam praat?
Kan u langsaam praat? (polite) |
| Write It Down Please! |
Skryf dit op asseblief! |
| I Don't Understand! |
Ek begryp nie dit nie! |
| I Don't Know! |
Ek weet nie dit nie! |
| I Have No Idea. |
Ek het keen idee. |
| What's That Called In Afrikaans? |
Hoe heet dit in Afrikaans? |
| What Does "gato" Mean In English? |
Wat beteken / bedoel "lingua" in Engels? |
| How Do You Say "Please" In Afrikaans? |
Hoe sê jy "Please" in Afrikaans?
Hoe sê u "Please" in Afrikaans? (polite) |
| What Is This? |
Wat is dit? |
| My Afrikaans is bad. |
My Afrikaans is sleg. |
| I need to practice my Afrikaans |
Ek moet my Afrikaans oefen. |
| Don't worry! |
Toe maar!
Moenie jou kwel nie!
Moenie u kwel nie! (polite) |
| Afrikaans Expressions and Words |
|
| Good/ Bad/ So-So. |
Goed / sleg / so-so. |
| Big/ Small |
Groot / klein |
| Today/ Now |
Vandag / nou |
| Tomorrow/ Yesterday |
Môre / gister |
| Yes/ No |
Ja / Nee |
| Here you go! (when giving something) |
De! / Hier is dit! |
| Do you like it? |
Hou jy daarvan? |
| I really like it! |
Ek hou werklik daarvan. |
| I'm hungry/ thirsty. |
Ek het honger / dors. |
| In The Morning/ Evening/ At Night. |
In die môre / aand / snags. |
| This/ That. Here/There |
Dit / dit. Hier / daar. |
| Me/ You. Him/ Her. |
My / jou (polite - u). Hom / haar. |
| Really! |
Werklik! |
| Look! |
Kyk! |
| Hurry up! |
Maak gou! |
| What? Where? |
Wat? Waar? |
| What time is it? |
Hoe laat is dit? |
| It's 10 o'clock. 07:30pm. |
Dis tienuur. Dis half ag in die namiddag. |
| Give me this! |
Gee my dit! |
| I love you! |
Ek het jou lief! / Ek is lief vir jou!
Ek het u lief! / Ek is lief vir u! (polite) |
| I feel sick. |
Ek voel naar. |
| I need a doctor |
Ek het 'n dokter nodig. |
| One, Two, Three |
een, twee, drie |
| Four, Five, Six |
vier, vyf, ses |
| Seven, Eight, Nine, Ten |
sewe, ag, nege, tien |